Boskop Bundel
Boskop Bundel
R300.00
Vul jou kamp met die geure van Kersfees en avontuur!
Styg tot nuwe hoogtes met ons Boskos Bundel – die ideale geskenk vir kampvuurliefhebbers en avonturiers.
Produkbeskrywing:
Die Boskos Bundel sluit in:
- Kolskoot Spice – Perfekte geur vir vleis op die vuur.
- ‘n Veeldoelige Pen Knife – Jou betroubare maat vir enige avontuur.
- BEFOK Bottle Opener – Maak jou drinkgoed stylvol oop, reg by die kampvuur.
Maak hierdie Kersfees onvergeetlik met ‘n bundel wat smaak en avontuur saambring!
Reviews