Befok Kombinasie
Befok Kombinasie
R550.00
STYK & GEES VIR DIE FEESSEISOEN
Styg op die avontuur van styl met ons BEFOK Kombinasie – die perfekte geskenk vir enige ware vleis- en braailiefhebber!
Produkbeskrywing: Die BEFOK Kombinasie sluit ‘n eksklusiewe BEFOK T-hemp en BEFOK pette in. Perfek vir die wat stylvol wil lyk terwyl hulle die kole bemeester!
Maak ‘n stelling, of gee die ultimate Kersgeskenk – BEFOK is meer as ‘n naam, dis ‘n lewenswyse.
Reviews