loader image

Kontak Ons: 013 010 1424 | info@notcha.co.za

Kontak Ons: 013 010 1424 | info@notcha.co.za

Spend R350 or more to receive FREE SHIPPING!

Braai Meester Kombinasie

Braai Meester Kombinasie

R1,250.00

Produkbeskrywing: Braaimeester Kombinasie Speserymengsel met BEFOK, Kolskoot, Aai my Lam, Hoendervleis spice, en Liquid Smoke. Hierdie pakket sluit ook ‘n stylvolle braai-voorskoot in – die ultieme geskenk vir die meester van die kole!

Maak hierdie Kersfees onvergeetlik met smake wat jou braai na ‘n nuwe vlak van lekkerte neem.

Kenmerke van die Braaimeester Kombinasie

  • Kolskoot
    Mik reg en tref die hart van smaak – perfek vir enige vleis wat op die kole beland.
  • Aai my Lam
    Sag en subtiel, hierdie mengsel bring ‘n unieke geur wat jou lamsvleis onweerstaanbaar maak.
  • Hoendervleis Spice
    Gee jou hoender daardie sappige, kruie-gevulde geur wat almal aan die tafel hou vir ‘n tweede porsie.
  • Liquid Smoke
    Voeg ‘n egte rokerige braai-aroma by jou vleis – geen kole nodig nie!
  • Braai Voorskoot
    Styl en funksionaliteit in een – die perfekte metgesel vir die ware Braaimeester!

Hierdie speserye bundel is ‘n moet-hê vir enigeen wat sy of haar vleisgeregte wil opgradeer en ‘n indruk op gaste wil maak.

Kolskoot

100% Spice, Geen Vullers. Gluten Vry. Suiker Vry. Veganisties.

*Spice is +/- 325g

Out of stock

Aai My Lam

Mak soos 'n Lammetjie.

100% Spice, Geen Vullers. Gluten Vry. Suiker Vry. Veganisties.

*Spice is +/- 200g

18 in stock

Hoendervleis

Mal Jan onder die Hoenders

100% Spice, Geen Vullers. Gluten Vry. Suiker Vry. Veganisties.

*Spice is +/- 200g

21 in stock

Braai Apron

Neut Hout

n Harde Neut om te Kraak.

Neut Hout is jou meer tradisionele hout wat vir rrok gebruik word. Varkribbetjie, spek, hoenderborsie en beesvleis word gewoonlik saam met neut hout gerook.

Dit skep geur en kleur wat geen kalorieë of vet by kos voeg nie en werk baie goed saam met alle vlies en souse.

11 in stock

Insufficient stock

Categories: ,

Reviews

Be the first to review “Braai Meester Kombinasie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Cart

Top rated products

Product tags