NEUT HOUT
(Hickory)
BEUK HOUT
(Beech)
Vloeibare Rook is ‘n natuurlike produk wat gemaak word deur die kondensasie op te vang van hout wat gebrand word.
Vloeibare rook gee ‘n “Smokey” smaak aan jou kos. As jy al ooit “Barbeque” geure of “Smokey” gegeurde produkte geeet het weet jy hoe dit proe
Vloeibare Rook word filtreer nadat dit opgevang is om van onsuiwerhede ontslae te rook, en is dus veilig om te gebruik in jou resepte
Dit werk baie goed om dit saam met jou souse of marinades te meng en werk wonderlik saam met Mayo! Gooi net ‘n paar druppels by en proe, as jy ‘n sterker smaak verkies voeg nog by,.
Smeer Vloeibare rook direk op jou vleis, of meng dit saam met jou gunstelling marinade of braai sous. Dit werk goed saam met enige vleis
Gee jou mielies of ander groente ‘n lekker “BBQ” geur deur vloeibare rook by te voeg. Dit werk veral goed op mielies en groentes wat gebraai kan word.
Rook geur is ‘n basis vir baie drank soos Whiskey ens. Voeg vloeibare rook saam met jou gunstelling “cocktail” resep om ‘n lekker unieke rook geur by te voeg
Vloeibare Rook is ‘n natuurlike produk wat gemaak word deur die kondensasie op te vang van hout wat gebrand word.
Vloeibare rook gee ‘n “Smokey” smaak aan jou kos. As jy al ooit “Barbeque” geure of “Smokey” gegeurde produkte geeet het weet jy hoe dit proe.