Neut Hout
Neut Hout
R79.99
n Harde Neut om te Kraak.
Neut Hout is jou meer tradisionele hout wat vir rrok gebruik word. Varkribbetjie, spek, hoenderborsie en beesvleis word gewoonlik saam met neut hout gerook.
Dit skep geur en kleur wat geen kalorieƫ of vet by kos voeg nie en werk baie goed saam met alle vlies en souse.
12 in stock
Addisionele Informasie
Weight | 140 g |
---|---|
Bestandele | |
Hoeveelheid |