Befok Target Shirt
Befok Target Shirt
R299.00
Hierdie is nie sommer net ān T-hemp nieādis ān stelling. Die nuwe BEFOK Target-design bring daai jagter-gees en Afrika-wild vibes saam in een befokte stuk. Met die geel buffelskedel en teiken-grafika wat uitstaan teen die olyfgroen agtergrond, laat diĆ© hemp jou soos die alpha in enige bosveld of braai voel.
Dis vir die ouens wat mik met styl.






Reviews