Kontak Ons: 063 902 2610 | info@notcha.co.za

Spend R350 or more to receive FREE SHIPPING!

Spend R350 or more to receive FREE SHIPPING!

Befok Target Shirt

Befok Target Shirt

R299.00

Hierdie is nie sommer net ’n T-hemp nie—dis ’n stelling. Die nuwe BEFOK Target-design bring daai jagter-gees en Afrika-wild vibes saam in een befokte stuk. Met die geel buffelskedel en teiken-grafika wat uitstaan teen die olyfgroen agtergrond, laat dié hemp jou soos die alpha in enige bosveld of braai voel.

Dis vir die ouens wat mik met styl.

SKU: N/A Category:

Reviews

Be the first to review “Befok Target Shirt”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Cart

Top rated products