Kontak Ons: 063 902 2610 | info@notcha.co.za

Spend R350 or more to receive FREE SHIPPING!

Spend R350 or more to receive FREE SHIPPING!

Apron

Apron

R350.00

Hierdie voorskoot is nie net vir braai nie – dis vir legendes. Gemaak vir daai ou wat weet hoe om ‘n vuur aan te steek, vleis perfek te draai, en terselfdertyd ‘n koue een regop te hou. Met die BEFOK-branding op die bors, wys jy sommer wie’s baas by die rooster. Stewig, stylvol, en vol attitude – dis vir die man (of vrou) wat nie net braai nie, maar perform.

Dis nie net ‘n voorskoot nie, dis ‘n BEFOK-statement.

SKU: N/A Category:

Reviews

Be the first to review “Apron”

Your email address will not be published. Required fields are marked *