Befok Knipmes
Befok Knipmes
R250.00
Die Befok Knipmes is nie net ’n gereedskapstuk nie – dis ’n statement. Stewig, stylvol en altyd gereed vir aksie. Hierdie voumes het ‘n skerp lem vir daaglikse gebruik, met ons Befok-logo fyn gegrafeer vir daardie ekstra attitude. Perfek vir kamp, braai of net om jou innerlike legend te channel.
As jy weet wat “befok” beteken, weet jy dié mes is vir jou.





Reviews