Vierkruie Kombinasie Bundel

Vierkruie Kombinasie Bundel

Original price was: R269.99.Current price is: R259.99.

Hierdie Vierkruie Kombinsaie Speserye Pakket is ‘n must-have vir enige kok wat op soek is na ‘n spesiale en gewaagde smaakprofiel in hul geregte. Elke spesery is sorgvuldig gekies om ‘n verskeidenheid van geure en smake te bied wat jou kookkuns na ‘n ander vlak sal neem. Geniet die avontuur van kook met hierdie unieke speserye bundel.

8 in stock

Category:

Cart

Top rated products