Vuur-Vier Kombinasie Bundel

Vuur-Vier Kombinasie Bundel

Original price was: R279.99.Current price is: R269.99.

Ons bied met trots die Vuur-vier Kombinasie, ‘n spesiale bundel met BEFOK se Kolskoot, Die Laksman, Soetdoring, en Woes Woester spice. Hierdie unieke kombinasie van speserye is ontwerp om jou smaakpapille op ‘n avontuurlike reis te neem. Dit is die ideale manier om ‘n ekstra vonk aan jou gunstelinggeregte toe te voeg, terwyl dit jou ‘n warm en pittige smaakervaring bied.

8 in stock

Category:

Cart

Top rated products